Good day,

As a result of the country lockdown announced by President Ramaphosa on 23 March 2020, Bye-the way Caravan Rentals decided to cancel the hire of all our caravans up and till the 16th of April 2020.  No caravans will be available for hire over this period, inclusive of the Easter Weekend.

A decision was taken that we will accommodate clients that have already paid for caravan hires during this period though.   We will personally be in contact with each one of these clients to discuss the different options available.

Please feel free to let us know if you have any questions.

The Bye-The-Way Team

Goeie dag,

Na aanleiding van die land se staat van inperking, wat op 23 Maart 2020 deur President Ramaphosa afgekondig is, het Bye-the way Caravan Rentals besluit om die verhuring van al ons karavane op te skort tot en met 16 April 2020.  Met implikasie sal geen karavane dus oor die Paastyd beskikbaar wees nie.

Verder is ook besluit om kliente wat alreeds karavane vir die Paastyd bespreek het, en alreeds betaal het, wel tegemoet te kom.

Ons sal individueel met elkeen van u wat hierdeur geraak word persoonlik in verbinding tree om verdere reëlings te tref.

Kontak ons gerus indien u enige vrae het.

Die Bye-The-Way Span